NewsSchools

Bastion se nuwe hoofleiers

Die nuwe leiers vir 2014 sal sorg vir dissipline en orde onder die leerlinge van die skool.

Hoërskool Bastion het onlangs hulle nuwe hoofleiers vir 2014 tydens ‘n plegtige geleentheid ingehuldig.

Die nuwe hoofleiers is onlangs saam met die hoof, dr Anton Prinsloo, en die twee leiervoogde, Lynette Jonker en Tinus Bartmann afgeneem.

Die leiers is Mijke Muller, Mariza Mendonca, Clarista du Toit, Leandré van Rooyen, Neo Mabe, Janette Fourie, Boeta Piater, Cobus Buck, Ruan Fourie, Ruan du Toit, Pieter van Zyl en Bennie van Zyl.

BoetaenMijke_520202137

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Krugersdorp News in Google News and Top Stories.

Back to top button