Local newsNews

Twee van WRAPD se sprokiestroue

Twee lede van die WRAPD het ewige trou aan mekaar beloof.

Twee lede van die Wes-Rand Vereniging vir Persone met Gestremdhede (WRAPD), Seamus Ward en Magda Marais het onlangs tydens ‘n sprokies-affêre in die huwelik getree.

Die Vereniging wil graag aan almal wat ‘n bydrae gelewer het om hierdie geleentheid so wonderlik te maak, hartlik bedank. Sonder almal se gulhartigheid, oop harte en beursies sou hierdie geleentheid nie so sprokiemooi gewees het nie.

“Dankie ook aan die NUUS vir die plasing van die aanvanklike pleidooi,” sê George Norval van die Vereniging.

Verwante artikel: 

Hul liefde ken geen perke

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Krugersdorp News in Google News and Top Stories.

Back to top button