Local newsNewsSchools
Monnas-atlete triomfeer by kampioenskappe
Leandri Geel wen die diskus vir dogters terwyl Julia du Plessis en Zinzi Chabangu ook hulle onderskeie items gewen het.
Hoƫrskool Monument het weer meer as agt Gauteng kampioene tydens die Gauteng Kampioenskappe, wat op 7 en 8 Maart by LC de Villiers plaasgevind het, opgelewer.
Lizelle Fourie wen die hamergooi vir dogters onder 15 en is moontlik Momument se eerste hamergooi-atleet wat so goed vaar. Haar afstand was meer as die onder 17 dogter se afstand.
Leandri Geel wen die diskus vir dogters onder 17 terwyl Julia du Plessis en Zinzi Chabangu ook hulle onderskeie items gewen het.
Nadine Niemand, Thapelo Legodi en Holiday Mapela was ook van die atlete wat goud verower het tydens die Gauteng Kampioenskappe.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
