NewsSchool sportSchoolsSport
Nories se netbal kook
Hoërskool Noordheuwel se onder 17-netbalspan is die enigste span aan die Wes-Rand wat gekwalifiseer het om aan die Suid-Afrikaanse kampioenskappe deel te neem.
Hoërskool Noordheuwel se onder 17-netbalspan het onlangs aan die Suid-Afrikaanse Netbalkampioenskappe deelgeneem.
Nadat hierdie dogters die bronsmedalje by die Gauteng kampioenskappe gewen het, het hulle ook ‘n tweede plek by die onlangse Coke-toernooi behaal wat in Potchefstroom gehou is.
Hierdie span was die enigste span van die Wes-Rand wat gekwalifiseer het om aan die Suid-Afrikaanse kampioenskappe deel te neem. Nories het tweede in hulle poel geëindig en op die einde ‘n vierde plek behaal.
Verwante stories:
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
