Local newsNews

Welkom terug Marizka

Het jy 'n nuuswenk vir Marizka?

Hierdie week welkom die news vir Marizka Coetzer terug.

Marizka het in Februarie 2013 by die news-span aangesluit waar sy sommer met die intreeslag reeds verskeie baanbrekerartikels geskryf het.

Maar Marizka wou graag haar vlerke sprei en het in Julie 2013 by Caxton Wes-Rand se verkoopsafdeling aangesluit waar sy saam met Caxton Wes-Rand se glansgemeenskapstydskrif Get It Joburg West gewerk het.

Alhoewel sy berge versit het by Get It, kon sy nie die geleentheid weerstaan om weer terug te keer na die news-span nie.

Die ywerige nuushond gaan sorg dat sy news-lesers goed ingelig hou oor die nuutste plaaslike nuus.

Skakel Marizka gerus by 011 955 1130 met jou nuuswenk, of stuur vir haar jou ‘n epos by mcoetzer@caxton.co.za

Jy kan haar ook op twitter volg by @MarizkaMcoetzer

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Krugersdorp News in Google News and Top Stories.

Back to top button