Local newsNews

Stilswye oor Noordheuwel-ontwikkeling

'n Ontwikkeling langs Robert Broomrylaan wek nuuskierigheid.

Daar is gerugte dat ‘n groot ontwikkeling beplan word vir Noordheuwel, maar die ontwikkelaar wil nog nie die aap uit die mou laat nie.

Dié ontwikkeling langs Robert Broomrylaan wek nuuskierigheid want werkers is reeds hard aan die werk met hulle grawe terwyl stootskrapers ingespan word om die area gelyk te kry.

Mike van Reenen, die ontwikkelaar het aan die news gesê hy sal eers oor sowat drie maande kan uitwei oor wat beplan word.

Intussen kontak inwoners die news met navrae en hulle sal graag meer duidelikheid oor die planne wil kry.

Dus nooi die news lesers om ons te vertel indien hulle weet wat aan die gebeur is deur ons by 011 955 1130 te skakel.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Krugersdorp News in Google News and Top Stories.

Back to top button