NewsSchool sportSchoolsSport

Portugal hier kom ek!

Heinrich Wessels is opgewonde om sy kennis tydens 'n internasionale kompetisie in Portugal te verbreed.

Heinrich Wessls, ‘n Graad 10-leerling van Hoërskool Monument is binnekort oppad oorsee waar hy die Impala Gimnastiekklub gaan verteenwoordig.

Hy is deur die Suid-Afrikaanse Federasie vir Gimnastiek uitgenooi om aan ‘n internasionale kompetisie in Portugal deel te neem nadat hy goeie punte in verskeie plaaslike kompetisies die afgelope jaar verwerf het om hiervoor te kwalifiseer.

Dié dubbel mini-trampolien gimnas het gesê hy is opgewonde oor die kompetsie omdat dit sy eerste internasionale kompetsie is waaraan hy gaan deelneem.

“Ek kan nie wag nie, ek dink dit is ‘n groot eer en glo dat ek baie daar gaan leer.”

Hy het al Springbok kleure in tuimel, ‘n ander kategorie in gimnastiek, verwerf.

Sou jy graag nuusflitse via WhatsApp wil ontvang? Stuur ‘n SMS/ WhatsApp boodskap met jou naam en selfoonnommer na 079 435 3799.

Maak seker dat U kennis neem van ons WhatsApp-vrywaring

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na krugersdorpnews@caxton.co.za of skakel ons by 011 955 1130.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes Randfontein Herald,  Roodepoort Record en Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Krugersdorp News in Google News and Top Stories.

Back to top button