Local newsLocal sportNewsSchool sportSport

Perdryer haal Gauteng-span

Nulé het haar droom bereik en mik nou om Suid-Afrikaanse kleure te verwerf.

Nulé Steyn is nou een sprong nader aand die nasionale perdry kampioenskappe.

Nulé het voorverlede naweek vir haar Show Jumping-item die Suid-Afrikaanse Nasionale Perdeskole Vereninging (Sanesa) die Gauteng-span gehaal.

Die finaal het by die gesogte Eaton Farm in Kyalami waar Nulé en ander Gauteng-streekryers die streekfinaal aangepak het, plaasgevind.

Nulé Steyn het onlangs die Gauteng-span gehaal.
Nulé Steyn het onlangs die Gauteng-span gehaal.

Nulé vertel sy het gereeld geoefen om voorteberei vir die streekskampioenskappe terwyl sy huiswerk gedoen en twee perde versorg het. Haar pa, Sarel Steyn, is baie trots op sy 13-jarige dogter.

“Sy het verlede jaar ook geplaas, maar by die nasionale kampioenskappe het sy haar plek met twee sekondes gemis.”

Nulé vertrou ten volle dat sy en haar volbloedperd, Regent Gold, die Suid-Afrikaanse-span hierdie jaar gaan haal.

Vanjaar se nasioanle Sanesa perdrykampioenskappe gaan by Misty Meadows Perdesentrum in Pretoria gehou word.

Verwante artikels:

• Perdrymeisie gallop tot bo

• Top scores for school’s equestrian team

• Local equestrians ride their way to regionals

• Local showjumpers excel

Back to top button