Goue Leeus-sewestoernooi die naweek
Die sewesrugby-toernooi vind die naweek op Hoërskool Bastion se velde plaas.

Die Goue Leeus Rugbyunie bied Saterdag 3 Oktober die interprovinsiale senior sewesrugby-toernooi aan by Hoërskool Bastion.
Die toernooi is vir beide mans- en damesspanne.
Die wedstryde begin om 8.20vm.
Daar sal verversings te koop beskikbaar wees en toeskouers kan hul eie drinkgoed saam bring teen ’n R100 kurkfooi. Die toegang beloop R20 per persoon.
Verwante artikels:
• Bastion rugby haal Coke-span na groot wen
Sou jy graag nuusflitse via WhatsApp wil ontvang? Stuur ‘n SMS/ WhatsApp boodskap met jou naam en selfoonnommer na 079 435 3799.
Maak seker dat U kennis neem van ons WhatsApp-vrywaring
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na krugersdorpnews@caxton.co.za of skakel ons by 011 955 1130.
Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes Randfontein Herald, Roodepoort Record en Get It Joburg West Magazine
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!
