Local newsNewsSchools
Norie-toneelstuk eindig vyfde
Skool se toneelstuk eindig vyfde uit 180 toneelstukke.
Hoërskool Noordheuwel se toneelstuk DubbelDrie het vyfde geëindig in die 51ste ATKV-Tienertoneelfinaal.
180 toneelstukke het vanjaar aan die kompetisie deelgeneem met ongeveer 3 000 hoërskoolleerlinge wat die verhoë warm gespeel het.
’n Ander Wes-Rand hoërskool, Randfontein High School het weggestap as die naaswenner van die kompetisie.
Baie geluk aan Nories en hul toneelleerlinge.
Nog Nories nuus:
• Hoërskool Noordheuwel Matriekafskeid 2015
• Werkservaring en studdeer in Afrikaans
• Cheerleaders die top toerkie van die dag
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
