NewsSchool sportSchoolsSport

Monnas-jukskeispelers ryg medaljes in

Baie geluk aan hierdie leerlinge.

Hoërskool Monument se jukskeispelers het die afgelope vakansie puik presteer by die SA Junior Kampioenskappe.

Die span het 10 goue- en vier silwermedaljes ingeoes.

Die span is Clerisse Marais, Jean Nel, Ruwan Swanevelder, Joachim Scholtz en Brandon Bester.

Tinus Barnard is by dieselfde geleentheid as een van slegs vyf internasionale skeidsregters aangewys. Baie geluk Tinus!

Tinus Barnard.
Tinus Barnard.

Verwante artikels:

• Monnas leerlinge presteer

• [PHOTOS] Monnas not just about rugby – they paint too

• Monnas Idols vat vlam op die verhoog

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Krugersdorp News in Google News and Top Stories.

Back to top button