Hoërskool Noordheuwel se Graad 10 leerling, Simoné van Staden, is onlangs as Teen Miss Johannesburg 2016 gekroon.
Die geleentheid het by Sterkfontein Heritage Lodge plaasgevind en is deur Role Model Foundation aangebied.
Simoné het ook verskeie ander toekennings tydens die kompetisie gewen, naamlik die Senior Fotogeniese, Styl, Filantroop en Algehele Debutante toekenings.
Baie geluk, Simoné!
Lees ook:
By Noordheuwel is dit vet pret
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
