Kinderhof dringend op soek na ma
Die NG Welsyn in Krugersdorp wil 'n ma in kennis stel dat sy in die hof moet verskyn.
Die Krugersdorpse Kinderhof is dringend op soek na Chantell Jansen van Vuuren (ID-nommer 840915 0055 080) wat op Dinsdag, 26 September in die hof moet verskyn in verband met haar seun Damien.
Die NG Welsyn in Krugersdorp wil Chantell in kennis stel dat sy in die hof moet verskyn.
Vir meer inligting kontak Elmien Potgieter, ‘n maatskaplike werker van NG Welsyn by 011 660 3183.
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na krugersdorpnews@caxton.co.za of skakel ons by 011 955 1130.
Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterwebtuistes:
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!
