Editor's choiceLocal newsNews

Mik en druk is in hul bloed

Twee lede wat as jong mans betrokke geraak het, word nou vereer vir jare se betrokkenheid en goeie diens.

Die Krugersdorp Kameraklub is trots om aan te kondig dat twee van hul lede onlangs lewenslange erelidmaatskap ontvang het.

Dit is niemand anders nie as Piet Sparks en Heepko van Kaam wat al vir meer as 30 jaar deel is van dié klub.
Volgens Sampie Blom van die klub het die lede as jong mans betrokke geraak, en word nou vereer vir jare se betrokkenheid en goeie diens.

Klubpresident Cobus Eksteen was trots om die gesogte toekenning aan die lede te oorhandig.

Indien jy belang stel om deel te word van die Krugersdorp Kameraklub, of as jy meer inligting wil hê, skakel gerus vir Sampie by 083 357 0650.

Do you perhaps have more information pertaining to this story? Email us at  krugersdorpnews@caxton.co.za (remember to include your contact details) or phone us on 011 955 1130.

For free daily local news on the West Rand, also visit our sister newspaper websites 

Randfontein Herald

Roodepoort Record

Get It Joburg West Magazine

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages to let your voice be heard!

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Krugersdorp News in Google News and Top Stories.

Janine Viljoen

Janine Viljoen is a seasoned journalist with more than 17 years’ experience. She has worked as a newspaper editor, mentored numerous journalism students, and is currently the sub-editor for the award-winning Caxton Joburg West publications. Her passion lies in developing young journalists and telling compelling human-interest stories.
Back to top button