Monnas musikante maak opslae
Die hoof van Monnas se musiekskool, Carina Ghyoot sê Monnas is geweldig trots op Carina en Willie.
Twee van Monnas se leerders het gedurende September aan die Gauteng Philharmoniese Orkes se jaarlikse Concerto Fees deelgeneem.
Na hoogs mededingende oudisies is Carina Naudé en Willie Naudé gekies om onderskeidelik JS Bach se Vioolconcerto in A mineur en Camille Saint-Saëns se Tjelloconcerto met begeleiding deur die professionele orkes uit te voer.

Die hoof van Monnas se musiekskool, Carina Ghyoot, het gesê Monnas is geweldig trots op Carina en Willie en sien uit na wat die talentvolle leerders nog alles in die toekoms gaan bereik.
Do you perhaps have more information pertaining to this story? Email us at krugersdorpnews@caxton.co.za (remember to include your contact details) or phone us on 011 955 1130.
For free daily local news on the West Rand, also visit our sister newspaper websites
Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages to let your voice be heard!
