Hoërskool Bastion se matriekafskeid het op 16 Augustus by Usambara plaasgevind.

Alhoewel dit ‘n aand van bittersoet herinneringe was, het elke matriekleerder gesorg dat hulle op hul beste gelyk het vir hul spesiale aand.

Dit was ook die laaste geleentheid vir die matrieks om as groep ‘n bietjie te ontspan voordat die groot leer vir die rekordeksamen begin.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
