NewsSchools

Bastionners verfraai hul omgewing

Hulle het lentedag gevier deur bome te plant

Die leerders van Hoërskool Bastion het hierdie jaar Lentedag gevier deur hul omgewing te verfraai. In plaas daarvan om blomme plant, het hulle besluit om inheemse bome en struike te plant.

Zandré du Toit is gereed om die boom te plant.

Elke klas van Graad 8 tot 11 het die geleentheid gehad om self die boom van hul keuse te plant. Die leiergroep van aanstaande jaar het nie net saam met hul onderskeie klasse een geplant nie, maar het ook, as groep, hul eie boom geplant.

Elkeen het ‘n handjie bygesit, en die boom was sommer gou-gou in die grond, gereed om te begin groei.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Krugersdorp News in Google News and Top Stories.

Back to top button