NewsSchools

Bastion-matriekgroep se laaste prysuitdeling

Al die leerders het hul toekennings vir die jaar se prestasies ontvang

Hoërskool Bastion se Graad 12-leerders is by vanjaar se matriekprysuitdeling op 9 Oktober by die NG Kerk Culembeeck vir hul prestasies vereer.

Die leerders het almal ‘n toekenning vir prestasies in kultuur, sport en akademie vir die jaar ontvang. Daarna is die spesiale toekennings uitgedeel.

Leanrie Swart het die toekenning vir Fyn Menswees ontvang. Foto: Halisje Crous.

Die ontvangers van die spesiale toekennings is as volg:

• Leanrie Swart het die Vonnie Meyer Wisseltrofee vir Fyn Menswees ontvang.

• Matuschka de Jager is as die Matrikulant van die Jaar aangewys.

• Lanya Lourens het ‘n gouesertifikaat en wisseltrofee as Duxleerder ontvang.

Lanya Lourens ontvang die Duxleerder-trofee. Foto: Halisje Crous.

Die Top 20-akademieleerders is ook aangewys:

• 20 – Tazmin Rossouw

• 19 – Tristan Chowles

• 18 – Devon van der Velde

• 17 – Monique du Plessis

• 16 – Annelize Rood

• 15 – Matuschka de Jager

• 14 – Danae Swarts

• 13 – Dylan Jacobs

• 12 – Juanré Kruger

• 11 – Damian Gericke

• 10 – Wion Horn

• 9 – Jarred Fouché

• 8 – Esmerelda van Wyk

• 7 – Kristin Schoeman

• 6 – Chanté Grobbelaar

• 5 – Anika van Heerden

• 4 – Chase Honeyball

• 3 – Monique de Kock

• 2 – Cameron Taylor

• 1 – Lanya Lourens

Matuschka de Jager is die Matrikulant van die Jaar. Foto: Halisje Crous.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Krugersdorp News in Google News and Top Stories.

Back to top button