[2019 RECAP] May to August saw some serious headlines come to light
The middle of 2019 was quite a hectic one in Krugersdorp, with one of the biggest cases the country has ever seen, coming to an end.
Let’s take a look at the months of May, June, July and August of 2019.
To look back at the January to April highlights, click here:
Here are some of the highlights that made headlines:
May:
• Die maand skop af met die storie van klein Gabby Roberts. Haar lewe het aan ‘n draadjie gehang nadat haar lewer opgehou funksioneer het, maar ure later het haar sussie, Samantha Roberts haar lewe gered. By die Wits Donald Gordon Mediese Sentrum het hulle ‘n deel van Samantha se lewer in Gabby oorgeplant en vandag is sy ‘n springlewendige klein dogtertjie.

Foto: Verskaf.
• May was the time for all South Africans to vote. The News ran several articles about the elections and Caxton’s #IMadeMyMark campaign. There were different ways to vote, and the mayor encouraged everyone to do so. The News journalists not only made their mark but did live coverage throughout the day.
• Dominee Jannie Pelser en sy organisasie Toekoms Venster het te hore gekom van Arrie Barnard wat uiteindelik sy been verloor het nadat hy dekades gelede in ‘n spyker getrap het. Hulle het toe vir hom ‘n nuwe prostese geborg sodat hy weer normaal met sy lewe kon voortgaan.
• Marcel Steyn, die jongste van die sogenaamde Krugersdorp-moordenaars het almal geskok toe sy gesê het dat sy in haar getuienis die waarheid sou vertel. Sy het erken dat Cecilia Steyn die leier van die groep was en ook vertel van haar aandeel in die moorde.
• Jaco Badenhorst en Marius Mathee het in ‘n fratsongeluk brandwonde opgedoen. Terwyl hulle by die huis gekuier het, het iemand ‘n plastiekbak met ‘n plofbare middel oopgemaak en nie weer mooi geseël nie. Toe Marius die vuur aansteek, toe ontplof alles bo-oor die twee.

Foto: Verskaf.
June:
• The 17-year-old pilot, Megan Werner and 19 other teenagers built their own plane with which they were going to fly from Cape Town to Cairo, in Egypt, and back.
• Jacques en Christelle du Plessis het een nag vir die hawelose André Fourie op die straat gesien en hom ingeneem. Na ‘n soektog en ‘n bietjie hulp van die News het hulle André se familie opgespoor. André het byne drie jaar op straat gewoon en nie geweet waar sy familie was nie. Sy sussie het hom kom haal en hom teruggeneem huis toe, waar hy ook weer sy ma gesien het, nadat hy gedink het sy is reeds oorlede. Ongelukkig het André later gesterf, maar hy kon sy familie nog ‘n laaste keer sien.
• When people hear Ann La Mont’s name they think cats. She has over 100 unwanted cats in her care at the Raise a Paw Rescue and Forever Home in Muldersdrift. Caxton Joburg West helped her by donating some cat food as part of the Caxton Cares initiative.

Photo: Jaco Human.
• Krugersdorp se eie Kokkedoor, Ralph Farmer, het vertel van die pad wat hom na die program gelei het, van die eerste en tweede rondtes en hoe die program anders as die voriges sou wees. Hy het by sy ouma leer kook en het ‘n groot liefde vir kosmaak.
July:
• Marius Mathee en Jaco Badenhorst, wat in ‘n fratsongeluk gebrand het, is uit die hospitaal ontslaan en op die herstelpad. Hulle was baie gelukkig om die ongeluk te oorleef en so gou te herstel.
• The 23-year-old Conor Mulligan lived his dream and sailed 14 112 kilometres to El Masnou in Barcelona on the Imvubu 3 sailboat. But he is not done yet, and is planning many more sail expeditions in the future.
• Die span van Caxton Joburg West het weer hul harte en hande oopgemaak vir ‘n goeie doel. As deel van die Caxton Cares-initiatief het hulle ou koerante aan die Ruimsig Gemeente geskenk. Hierdie koerante is gebruik om slaapsakke mee te maak wat later aan die Tower of Life-skuiling oorhandig is, wat weer vir haweloses uitgedeel is wat op straat slaap.

Foto: Natasha Pretorius.
• Krugersdorpers dra altyd mekaar se belange op die hart, en Elenka Green glo mens is nooit te jonk om te help nie. Sy het gebreide truie ingesamel en dit aan swanger vroue by die Heart en Soul-huis uitgedeel.
August:
• The first edition of this month to hit Krugersdorp’s streets features the new Vumacam poles that promises to be the eye in the sky. These poles are installed near busy roads where camera footage can be monitored to help catch the bad guys.
• After months of fights and the community living in fear, the West Rand Police brought the Makhulugama informal settlement to its knees. The Red Ants were sent in to break down all the shacks in the settlement while police arrested illegal immigrants and illegal miners.

Photo: Natasha Pretorius.
• Thomas Prevost and Roderick MacKinnon from the Cross Connect Community Outreach organisation summited Mount Kilimanjaro to raise funds to renovate the Boitshoko Day Care Centre in Munsieville.
• It felt like the end of an era when the last three accused in the #KrugersdorpMurders case finally heard their fate. Marcel Steyn was sentenced to seven life sentences, Zak Valentine received eight life sentences and Cecilia Steyn received 13 life sentences.

Foto: Natasha Pretorius.
• Clarissa Clarke explained why it is important for everyone to learn radio communication skills. She is part of the West Rand Amateur Radio Club and can build a complex radio from scratch.

