[2019 RECAP] Last four months of 2019 were quite hectic
The last four months of the year saw some devastating news making headlines.
Let’s take a look at the months of September, October, November and December of 2019.
To read the highlights for January to April, click here:
To read the highlights for May to August, click here:
Here are some of the highlights that made headlines:
September:
• Die 12-jarige Isaiah Kock vertel sy storie van pyn en lyding na hy en sy sussie verfverdunner in die hande gekry het. Isaiah het die glasie met die verdunner daarin aan die brand gesteek maar sy sussie het geskrik en dit na hom toe gegooi. Hy het derdegraadse brandwonde aan sy regterarm asook aan ‘n gedeelte van sy rug opgedoen.

• NASA astronaut Don Thomas visited the Science, Technology, Engineering and Mathematics based non-governmental educational organisation called Living Maths in Lanseria. During the visit, Don gave learners and parents a glimpse of the future of space travel and technology.

• The Roodepoort/ Krugersdorp SPCA rescued several dogs from a hostel in Munsieville after receiving a complaint of animal cruelty.

• The West Rand District Police commissioner, Major General Fred Kekana announced at a media briefing that the Kagiso serial killers, who took five lives in 2018, had been sentenced to 170 years’ imprisonment each.
October:
• Rape and attempted-murder survivor Leilani Kuter decided to walk 27 kilometres for 27 days. She suffered the ordeal 27 years ago in 2019. On day 11 she made her way through Krugersdorp.
• Hoërskool Noordheuwel-leerder Minke Meyer se eenvroustuk Waterbrief was die wenproduksie in die ATKV-Tienertoneelkompetisie. Hulle het R30 000 en ‘n wisseltrofee ontvang, asook ‘n speelvak by die 2020 Klein Karoo Nasionale Kunstefees.
• Residents of what seems to be a residential complex in Mindalore want to know why they need to pay a massive electricity bill as a cohesive property if each of them in actual fact is the owner of their homes? Of course Mogale City Local Municipality failed to give feedback, even after the Mayor had visited the residents to hear their pleas.
• Einde Oktober is daar ‘n bewusmakingartikel op die voorblad en op bladsy 3 van die News oor die uitwissing van bye gepubliseer. ‘n Plaaslike byeboer, Johann Marx het met die News gesels oor hierdie bedreigde spesie en hoe die publiek kan help om die bye te red.
November:
• Die gemeenskap treur saam toe Nicky Weyer en Donovan du Randt vertel van hul baba wat net 43 dae gelewe het. Klein Joshua se storie roer die hartsnare op die Bewusmakingsdag vir Swangerskap en Babaverlies, en sy ouers hoop om ander deur sy kort lewetjie te help.

• Dit was ‘n dag wat baie nie sommer sal vergeet nie – die dag waarop die Springbokke die 2019-Rugbywêreldbeker in Japan gewen het. Die hele land het saam met hulle gevier. Die News vier saam by die plaaslike Dros waar dit een groot partytjie was.

• Die News publiseer op die voorblad die hartseerstorie van die 64-jarige Heather Buys wat in ‘n grusame ongeluk voor die Key West-winkelsentrum gesterf het. News-joernalis Natasha Pretorius het met haar man, Deon, gesels oor die merkwaardige vrou wat sy nie net vir hom was nie, maar vir die gemeenskap ook.

• Disturbing details are revealed in a couple’s child porn case. The local married couple was arrested for unlawful possession and distribution of child pornography.
• Abalone worth an estimate of R4 million was seized on a farm in Hekpoort.

December:
• Die News praat met Marius Boshoff wat ‘n diens aan motoriste verskaf by die ‘naweekrobot’ in die vorm van ‘n koppie moerkoffie. Hy verkoop die koffie tesame met droëwors, biltong en tuisgebakte koekies om hom en sy vrou aan die lewe te hou.

• Talle ontstoke ouers met omgekrapte kinders het vir Michael Beyneveld by sy huis gaan konfronteer nadat hy verskeie sporttoere gekanselleer het. Michael, die eienaar van Vision Sport SA blameer die ouers, maar die ouers vermoed Michael het die toergelde verduister. Die saak duur voort.


