EPR-sekuriteit aan die Wes-Rand het hul misdaadsyfers vir die week van Maandag, 12 April tot Vrydag, 16 April bekendgemaak.
Volgens Johan Krogh, algemene bestuurder van EPR aan die Wes-Rand is 11 insidente by hulle aangemeld.
• Maandag, 12 April:
Inbraak by ‘n huis in Commissionerstraat
Inbraak by ‘n besigheid in Adcockstraat, Chamdor
Diefstal by ‘n besigheid in Monumentstraat
• Dinsdag, 13 April:
Diefstal by ‘n besigheid in Voortrekkerweg, Monument
Saakbeskadiging by ‘n huis in Matroosbergstraat, Noordheuwel
Saakbeskadiging by ‘n huis in Hekpoortstraat, Oaktree
Inbraak by ‘n huis in Aantrekstraat, Eljeesee
• Woensdag, 14 April:
Inbraak by ‘n huis in Pienaarstraat, Dan Pienaarville
Inbraak by ‘n huis in Nicolas Smitstraat, Monument
Oop deur by ‘n plot in Waterval
• Donderdag, 15 April:
Diefstal by ‘n huis in De Wetstraat, Krugersdorp-Noord
