In net ses dae is daar vyf huisbraak- en sewe diefstalinsidente by EPR Sekuriteit in Mogale City aangemeld. Johan Krogh, die algemene bestuurder het vertel dat dit duidelik is dat die voorvalle aan die toeneem is.
In die jongste misdaadverslag vir hul kliëntebasis van 14 tot 20 Junie is daar 20 insidente aangemeld.
Inwoners en besigheidseienaars moet los items wat buite is, veilig bêre en verseker dat deure na buitegeboue en motorhuise gesluit bly,” was Johan se raad.
EPR SEKURITEIT SE VOLLEDIGE VERSLAG:

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
