Met vyf huisbraakinsidente het Johan Krogh, die algemene bestuurder van die maatskappy gesê dat dié misdade heel bo aan die lys bly. Lêerfoto.
EPR Sekuriteit se jongste misdaadverslag toon dat 16 insidente in Mogale City by die maatskappy aangemeld is in die tydperk tussen 28 Junie en 4 Julie.
Met vyf huisbraakinsidente het Johan Krogh, die algemene bestuurder van die maatskappy gesê dat dié misdade heel bo aan die lys bly.
Soos verwag met die strenger inperkings het ons ‘n afname in insidente in die area gesien, asook ‘n afname in insidente binne die aandklokreëltye. Huisbrake bly steeds ‘n kommer,” het hy gesê.
Daar is in die sewe dae ook vier sake van diefstal, drie van saakbeskadiging en twee roof aangemeld.
EPR SEKURITEIT SE VOLLEDIGE VERSLAG:
Die misdaadverslag vir die afgelope week. Inligting verskaf.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
For more than 4 and a half years, Clinton Botha was a journalist at Roodepoort Record. His articles were regularly published in the Northside Chronicle now known as the Roodepoort Northsider. Clinton is also the editor of Randfontein Herald since July 2020. As a sports fanatic he wormed his way into various "beats - as the media would know it - and admits openly that his big love always have something to do with a scoreboard, crowds and usually a ball that hops.