EPR Sekuriteit se jongste misdaadstatistieke dui op ‘n duidelike toename in huisbrake.
In die tydperk van Maandag 2 tot Maandag 9 Augustus is 34 insidente aangemeld, waarvan 14 huisbraak of poging tot huisbraak was.
Daar is ook vyf gevalle van diefstal, ses van saakbeskadiging en een poging tot moord by die sekuriteitsmaatskappy aangemeld.
Veertien van die 34 misdaadinsidente was by besighede, terwyl 19 by wonings was en een by ‘n skool.
Johan Krogh, algemene bestuurder van EPR aan die Wes-Rand maan inwoners om hul alarmstelsels te aktiveer, selfs al verlaat hulle hul woning vir kort tydperke.
EPR SEKURITEIT SE VOLLEDIGE VERSLAG:

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
