Mogale City — EPR sekuriteit het onlangs hul jongste misdaadverslag vir die tydperk van 14 tot 19 September bekendgestel, en al het hul algemene bestuurder aan die Wes-Rand, Johan Krogh gesê dat daar ‘n effense afname was, is daar steeds 27 insidente aangemeld.
Daar was ‘n geringe afname in insidente in vergelyking met die vorige week, maar huisbraak en diefstal bly nogsteeds ‘n baie groot kommer.”
EPR SEKURITEIT SE VOLLEDIGE VERSLAG:

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
