Nagenoeg 30 insidente die afgelope week waarsku EPR, meeste diefstal en saakbeskadiging
Jongste volledige misdaadverslag van EPR wys 29 insidente waarvan meeste by besighede en wonings was – diefstal en saakbeskadiging is tans die grootste probleem.
Volgens EPR se algemene bestuurder Johan Krogh het 14 insidente by besighede, 14 by wonings en een by ‘n skool plaasgevind.
Diefstal en saakbeskadiging was bo aan die lys met ses insidente elk, gevolg deur huisbraak met drie insidente.
Lees EPR se volledige verslag hieronder:
Skermgreep 1 van EPR se jongste misdaadverslag vir Rand-Wes. Inligting verskaf.Skermgreep 2 van EPR se jongste misdaadverslag vir Rand-Wes. Inligting verskaf.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
For more than 4 and a half years, Clinton Botha was a journalist at Roodepoort Record. His articles were regularly published in the Northside Chronicle now known as the Roodepoort Northsider. Clinton is also the editor of Randfontein Herald since July 2020. As a sports fanatic he wormed his way into various "beats - as the media would know it - and admits openly that his big love always have something to do with a scoreboard, crowds and usually a ball that hops.