CrimeLocal news

Huisbraak, diefstal bly ‘n probleem wys EPR syfers

EPR sekuriteit se nuutste misdaadverslag dui daarop dat die matskappy se sekuriteitsoffisiere op 23 insidente gereageer het tussen 31 Oktober en 6 November.

EPR Sekuriteit se jongste misdaadverslag dui daarop dat die matskappy se sekuriteitsoffisiere op 23 insidente tussen 31 Oktober en 6 November gereageer het.

Van hierdie 23 insidente was ses vir diefstal en nog ses vir huisbraak. Twee van die insidente was vir huisbraak, twee vir roof, drie vir sake beskadiging en een vir gesinsgeweld.

Daar was ook een geval van natuurskade, ‘n mediese voorval en ‘n geregtelike doodsondersoek.

Die meeste van die insidente, vyf, het in Monument plaasgevind, gevolg deur vier gevalle in Noordheuwel.

Elf van hierdie insidente het by besighede gebeur terwyl die ander 12 by wonings plaasgevind het. Woensdag, 2 November, was die besigste dag met nege insidente, gevolg deur Vrydag, 4 November toe drie insidente plaasgevind het en Sondag, 6 November, toe vier insidente plaasgevind het.

EPR se volledige verslag:

Die jongste misdaadverslag vir EPR Sekuriteit.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Krugersdorp News in Google News and Top Stories.

Back to top button