Local news
Norie-matriekafskeid: Rosie sê ja vir Cobus!
'n Norie-matriekseun het onlangs 'n matriekdogter gevra om hom te vergesel matriekafskeid toe en haar antwoord is ja.
• Matriek-leerder Rosie skryf:
Liewe Cobus, baie dankie vir die oorspronklike en spesiale manier wat jy my toe gevra het om jou te vergesel by vanjaar se Norie-matriekafskeid.
Natuurlik sal ek die spesiale aand saam met jou spandeer en metgesel wees.
Rosie.
• Lees ook: BRIEF: Sal jy asb saam my matriekafskeid toe gaan?.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
