Local news
Idees (op die Wes-Rand) vir die skoolvakansie
Hoërskool Noordheuwel se Toerisme-onderwyser deel 'n paar idees wat die gemeenskap kan doen om hulself besig te hou hierdie feesseisoen op die Wes-Rand.
Van ‘n besoek aan die botaniese tuin tot markte, daar is genoeg om te doen hierdie feestyd aan die Wes-Rand.
Die Krugersdorp News het onlangs met Hoërskool Noordheuwel se Toerisme-onderwyser gesels oor hoe die gemeenskap hulself kan besig hou.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
