Local news
KYK: Nooddienste vra die gemeenskap op veilig te wees dié feestyd
Streekbevelvoerder vir brandweer en nooddienste waarsku die gemeenskap oor moontlike gevare gedurende die feestyd.
Veiligheid gedurende die feestyd is altyd ’n groot kwessie en die streekbevelvoerder vir die brandweer en nooddienste aan die Wes-Rand, Gerhard Nieuwoudt, het inwoners gevra om versigtig te wees.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
