AdvertorialBusinessSchools

Gr RR & R – Knikkies is die beste keuse want …

As jy jou kleuter wil inskryf vir 2023, moet nie verder kyk as Laerskool Kenmare se Knikkies nie.

• Ons streef daarna om elke kleuter skoolgereed te kry en met die nodige vaardighede na die volgende graad te stuur.

• Vanaf 2023 beskik ons oor ons eie naskool-fasiliteite op die skoolgrond. Kleuters word by die klasse afgehaal.

• Al die kleuters ondergaan ‘n visuele-, gehoor-, spraak- en ouditiewe prosesserings toets in die begin van die jaar.

• Die dagprogram word aangevul deur ‘n grootmotoriese program, Rekenaargeletterdheid, Atletiek, Mini-netbal en Rugbyvaardighede wat gratis aangebied word.

• Geen skryfbehoeftes hoef aangekoop te word nie aangesien die skool alles voorsien wat u kleuter gaan nodig kry in die klas tydens die dagprogram.

Knikkies se ideaal is:

Om gelukkige kleuters te hê!

Ons Knikkie kleuters voel veilig en geborge. ‘n Gelukkige kleuter kan met selfvertroue die toekoms tegemoetgaan. Hulle word sinvol gestimuleer en word begelei tot formele skoolonderrig deur gekwalifiseerde personeel met jare se ondervindig.

Kom loer enige tyd in en skryf u kleuter by ons in!

Nog enkele plekke beskikbaar vir 2023!

Laerskool Kenmare se hoofseun, Llewelyn Lourens.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Krugersdorp News in Google News and Top Stories.

Back to top button