Primary SchoolSchools

Seënwense van Mullies-hoof

Laerskool Muldersdrif se hoof wens almal liefde, goedheid en omgee hierdie feestyd.

“Net in die woordeboek kom ‘sukses’ voor ‘werk’; nêrens in die werklike lewe nie. Ek het nog nooit iemand ontmoet wat ware sukses in sport, hul studies, kuns, kosmaak, boerdery, sake, ballet, boogskiet of op enige ander terrein bereik het wat nie weet van selfdissipline en vasbyt nie. Daar is eenvoudig geen kortpad na sukses nie – dit verg selfdissipline, harde werk en vasby.” – Jeanette de Klerk-Lutting

Baie dankie en geluk aan almal wat hierdie jaar hard gewerk het. Mag die durf, moed en deursettingsvermoë wat jy geleef het ook elke dag ‘n verskil in jou en almal se lewens maak!

Laerskool Muldersdrif wens elke leerder, personeellid, ouer en betrokkene ‘n geseënde Kersfees toe.

Mag die liefde, goedheid en omgee ook deel wees van 2023 en daarna.

Groete Herman Byleveld en Mullies-personeel.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Krugersdorp News in Google News and Top Stories.

Back to top button