Primary SchoolSchools

KYK: Mullies se kleuters oor ‘grootskool’

Die nuwe groep graad 1's van Laerskool Muldersdrif is opgewonde om in 2023 hul eerste skooljaar te begin.

Klaar met kleuterskool en reg om hulle grootskool-klere aan te trek, of so het die Kleuterakademie van Laerskool Muldersdrif vertel.

Die News het met ‘n paar kleuters gaan gesels wat nie kan wag om graad 1 toe te gaan nie.

Mika Boogaards
Luhann Nortje
Owen Curle

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Krugersdorp News in Google News and Top Stories.

Back to top button