Pre-SchoolPrimary SchoolSchools
KYK: Van Norienes tot ‘grootskool’
Die nuwe groep graad 1's van Laerskool Krugersdorp-Noord is opgewonde om in 2023 hul eerste skooljaar te begin.
Norienes-kleuters is sommer baie opgewonde om in 2023 by Laerskool Krugersdorp-Noord aan te sluit.
Die News het gaan uitvind waarna hulle uitsien.




At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
