Schools

Noordskool-leerders maak die regte skuif

Laerskool Krugersdorp-Noord se skaakleerders dring deur na die finaal.

Leerders van Laerskool Krugersdorp-Noord het onlangs verseker dat hulle koning kraai by die D2 skaak-liga.

• Lees ook: Nories se redenaars maak hul stemme dik

Sewe van die leerders het in die top 10 geëindig terwyl vier leerders, Saskia du Toit, Eliska Deetlefs, Lenka du Toit en Kai de Wet, na die volgende rondte en Gauteng-skaakfinale deurgedring het.

Die skool het gesê dat hulle baie trots is op al die leerders.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Krugersdorp News in Google News and Top Stories.

Back to top button