School sportSchools

Noordskool se Wilmé gekies vir Gauteng-netbalspan

Die jong Wilmé Wilson van Noordskool sal binnekort vir die provinsie uitdraf.

Een van Laerskool Krugersdorp-Noord se uitblinker netbalspelers, Wilmé Wilson, is onlangs gekies vir die o12 Gauteng-netbalspan.

Dit kom nadat sy aan ‘n hele paar rondtes proewe deelgeneem het. Volgens die skool is Wilmé ‘n dogter met deursettingsvermoë en iemand waat streef om haar doelwit te bereik.

Die skool het laat weet dat sy beslis ‘klein maar getryn is’ en iemand om dop te hou.

• Lees ook: Noordskool pronk in die Gauteng-Wes hokkiespan

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Krugersdorp News in Google News and Top Stories.

Back to top button