Schools
KYK: Moenie ‘n bankpatat dié feestyd wees nie – Monnas-onnie
Monnas onderwyser Marina du Toit moedig die gemeenskap aan om aktief en produktief te wees hierdie feestyd.
Om produktief en aktief te wees is nie vir sommige mense die definisie van ‘n goeie vakansie nie. Die doel is juis om so min as moontlik te doen.
Onderwyseres van Hoërskool Monument, Marina du Toit, moedig wel die gemeenskap aan om nie hierdie feestyd bankpatats te wees nie.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
