Schools

KYK: Nories se vakansieplanne

Hoërskool Noordheuwel-leerders praat oor hul vakansieplanne.

Die Desember-vakansie is elke skolier se droom.

Die Krugersdorp News het onlangs by van Hoërskool Noordheuwel se graad nege-leerders ingeloer om uit te vind wat hul planne vir die vakansie is.

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Krugersdorp News in Google News and Top Stories.

Back to top button