Schools
KYK: Roomys of fiksheid in die feestyd? Norie-rugbyafrigter se raad
Hoërskool Noordheuwel se rugbyafrigter moedig almal aan om nie hierdie feestyd te veel roomys te eet en melkskommels te drink nie en eerder fiks te bly.
Byna almal wil gedurende die vakansie niks doen nie.
Om roomys te eet en melkskommels te drink sal die eerste keuse vir baie hierdie feesseisoen wees, maar Hoërskool Noordheuwel se rugbyafrigter, Ian Joubert, moedig leerders sowel as die breër gemeenskap aan om ook fiks te bly.
Dit is wat hy te sê gehad het …
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
