Schools
KYK: Sit die lees in fees dié Kerstyd, sê Noordskool-onnie
Laerskool Krugersdorp-Noord onderwyser daag die gemeenskap uit om 'n boek op te tel en te lees die feestyd.
In vandag se wêreld is dit die norm om ure op jou selfoon en die internet deur te bring.
Laerskool Krugersdorp-Noord se onderwyser, Buddy Marais, moedig wel die gemeenskap aan om eerder die skerm neer te sit en ‘n harde boek op te tel en te lees.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
