Schools

KYK: Noordskool-hoof se seënwense

Noordskool-hoof se seënwense vir die gemeenskap.

Die feessieseisoen het aangebreek en die nuwe jaar is om die draai. Met die onbekende wat voorlê, het Laerskool Krugersdorp-Noord se hoof, Charles Miller, wel ‘n positiewe boodskap wat hy graag met die Krugersdorp-gemeenskap wil deel.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Krugersdorp News in Google News and Top Stories.

Back to top button