Schools
KYK: Norie-matriekgroep van 2025 oor hul laaste skooljaar
Hoërskool Noordheuwel se matriekgroep van 2025 sien uit na hul laaste jaar op skool.
Die laaste en mees onvergeetlike skooljaar is matriek!
Hoërskool Noordheuwel se matriekgroep van 2025 is gereed om die laaste fase in hul skoolloopbaan voluit aan te pak en die Krugersdorp News het gaan kuier.
Dit is wat hulle te sê gehad het …
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
