Schools
KYK: Kennies se nuwe graad 1’s oor grootskool
Laerskool Kenmare se graad eentjies is opgewonde om hul voete in die grootskool te sit.
Die nuwe groep graad 1’s is opgewonde om in 2025 hul eerste skooljaar by Laerskool Kenmare te begin.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
