Schools
Buffels groet Bastion ná trotse matriekuitslae
Met trots het Hoërskool Bastion se matriekklas van 2025 hul uitslae op 13 Januarie ontvang.
Hoërskool Bastion het op 13 Januarie vir die laaste keer sy matriekklas van 2025 verwelkom toe 86 leerders hul matriekuitslae kom afhaal het.
Vir een matrikulant, René van den Berg, was dit ongelooflik om klaar te wees met skool.

Haar advies vir toekomstige matrikulante is om baie geduld te hê en nie op te gee nie.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!