
Die Duitsers. My oorle pa wat in die Tweede Wêreldoorlog diens gedoen het, het na hulle verwys as die ‘Duisters’.
Na twee wêreldoorloë kon die Duisters nie hulle doel bereik nie. Vandag probeer hulle ’n derde keer om Hitler se denke en ideologie te volbring deur ’n nuwe strategie toe te pas.
“Kyk,” sê hulle vir die wêreld, “Ons het alreeds duisende vlugtelinge onder ons dak ingeneem, hoekom doen die Arabiese-lande nie dieselfde nie?”
Die Arabiere antwoord, “Nee, gedurende die 16e en 17e eeu het ons ’n soortgelyke stel afgetrap. Ons het die vlugtelinge alreeds uitgedryf uit Noord-Afrika en verjaag na die suidelike deel van die kontinent.”
Buitendien, die Duisters het die mag gehad om die wêreld aan te vat.
Met opreg kan daar nou gevra word, hoekom vat hulle nie die Islamietise Staat (ISIS) en Boko Haram aan nie?
Die rede: die Duisters sponsor die twee terrorisgroepe …
