LettersOpinion

Hond eet hond

Johannes Esterhuizen van Krugersdorp skryf:

Prasa ‘O’ Prasa, dit kos jou R100 om een ‘lokaaltreintjie’ vanaf Johannesburg na Randfontein toe te stuur.

Die een treintjie bring vir jou R500 se kaartjieverkope in. Nou haal jy twee treintjies uit bedryf uit. Dus, vir drie ure het drie treintjies se passasiers opgehoop. Nou is die treintjie oorvol, maar o wee, daar klim die groentefabriek met sy 1 130 groentekratte, aartappels, tamaties en uie plus 1 130 smouse op dieselfde treintjie, sonder wettige treinkaartjies natuurlik.

Nou spog Prasa met ‘n breë bors dat hy R1 500 uit een treintjie gemaak het.

Kort en kragtig, al wat Prasa sê is: F… die passasiers, en wys vir my sy middelvinger.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Krugersdorp News in Google News and Top Stories.

Back to top button