LettersOpinion

Konsert op sy beste

Matilda van Noordheuwel skryf:

Ek het Maandag, 14 Oktober die voorreg gehad om na my kleindogter se konsert te gaan kyk by die Suiderlig-kerk.

Aan al die kinders van Laerskool Protearif, julle was puik! Aan die onderwysers, baie dankie vir jul harde werk. Dit was so lekker om te sien hoe die kinders, van die kleinste tot die grootste, hul harte uitgedans het op die verhoog – en om daardie stralende gesiggies te sien as hulle vir mamma en pappa in die gehoor gewaar.

Dan was daar die onderwysers wat ook gewys het dat mens nooit te oud is om ook lyf te swaai nie. Julle het die gehoor laat skater van die lag.

Vir my helder sterretjie – Christal-Lee Lategan (Graad 5), ouma is so trots op jou.

Love you to the moon and back.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Krugersdorp News in Google News and Top Stories.

Back to top button