LettersOpinion

‘n Huldeblyk aan Polly Holton

Die Holton-familie van Krugersdorp skryf:

Hiermee wil ons as familie alle mede-Krugersdorpers asook vriende en familie opreg bedank vir al die belangstelling en ondersteuning tydens die afsterwe van ons geliefde eggenoot, pa, oupa en vriend, Pollie Holton.

Pollie is op 31 Maart stil oorlede by sy huis en sy begrafnis was op 6 April.

As gevolg van die inperkingsmaatreëls was die begrafnis baie klein en intiem. Tog het die familie verskeie oproepe van heinde en ver ontvang van familie en vriende wat Pollie geken het.

Alhoewel ons sy heengaan diep betreur, het ons soveel pragtige herinneringe wat ons kan koester. En daar is menige bestuurders wat almal onder Pollie se bekwame opleiding hul bestuurslisensies verwerf het.

Oom Pollie, soos hy alombekend was, was omtrent ‘n instelling by Krugersdorp Verkeersafdeling.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Krugersdorp News in Google News and Top Stories.

Back to top button