• Willem en Marie Beetge skryf:
Hiermee wil ons vir Robin Dercksen en Theresa Alexander baie bedank vir die fantastiese diens wat julle vir ons gegee het.
Nadat ons baie probleme met ‘n kleinhandelaar en fabriek gehad het omdat die matras wat ons by hulle gekoop het, binne ‘n jaar duike ingehad het, en hulle ons glad nie wou help nie, het ons by julle aangeklop.
Ons bedank julle vir die uitstekende diens wat julle gelewer het. Selfs al was dit in die Covid-19 tyd en ons ook weg was, het julle gewag tot ons terug by die huis was en toe dadelik ons nuwe matras afgelewer het.
Ek sal julle beslis enige tyd aanbeveel.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
