Ho Ho Ho! Happy Holidays from the Krugersdorp News
Christmas is here and the New Year is near! A Merry Christmas wish from the Krugersdorp News editorial team.
• News editor Clinton Botha writes:
It’s the festive season and is there no better time to get merry? From the Krugersdorp News, we would like to wish every reader a blessed Christmas and a Happy New Year. Thank you to all the businesses who have been supporting us and the residents for sharing their stories. Please let us know if anything is happening in town by sending an email to krugersdorpnews@caxton.co.za or see the directory.
Ons by die Krugersdorp News wens ons gemeenskap ‘n Geseënde Kersfees en ‘n voorspoedige Nuwejaar toe. Waar jy ook al is of op pad heen is, wees veilig en geniet tyd saam met familie en vriende. As jy by die huis is, laat weet ons gerus van enige nuus deur ‘n e-pos na krugersdorpnews@caxton.co.za te stuur.
• News-joernalis Heinrich Greyling skryf:
Dit is daardie tyd van die jaar wanneer All I Want for Christmas … Is You deur Mariah Carrey deurlopend speel. Dis Kerstyd, waar kinders opgewonde wag vir hul geskenke, en soms teleurgesteld is wanneer hulle onderklere vir Kersfees kry, maar as volwassene is kouse en onnies nie sulke slegte geskenk-idees nie. Dit is die tyd van die jaar wanneer vriende en families bymekaarkom en tyd saam spandeer. Dis wanneer mammas en oumas hard besig is om die perfekte ete saam te stel (bonuspunte vir die mooi gedekte tafel) en wanneer pappas soos Kersvader aantrek. Behalwe vir gesinstyd en van die musiek wat jou soms mal kan maak, moet jy ook die rede vir Kersfees onthou, en ook dankbaar wees dat jy dit kan vier.
• News journalist Kea Mojaji writes:
I would like to wish Krugersdorp a very happy and safe festive season, I enjoy every second of covering stories for the news and I can not wait to continue doing so for the new year. Krugersdorp is a very diverse and rich town full of history and amazing people who make big strides and continue to make a difference in the best ways possible.